Sk,Ne#Staan in hoek van kamer. Druk beide hande vir 20 sekondes teen muur.#4
Ne#Plaas een hand teen agterkop. Druk hand ferm af vir 20 sekondes.#4
Ne#Plaas hand oor kop tot op oor. Trek kop af in teenoorgestelde rigting.#4
Kn#Sit op bankie. Lig knie stadig op en af.#10
Sk#L en plaas opgerolde handdoek onder rug. Trek skouers af.#10
Sk#Staan regop. Trap rek vas en trek af in teenoorgestelde rigting.#10
Sk#Rol skouers stadig agtertoe.#10
Sk,Ne#Hou deurkosyn vas. Strek arm 90 grade.#20
Ne#Draai kop stadig na regs. Strek so ver moontlik vir 20 sekondes.#4
Sk#Trap rek vas. Plaas hande voor en trek rek op vir 20 sekondes.#4
Kn#Staan en buig een been 90 grade.#10
Sk,Ne#Staan regop teen muur.Probeer skouers, nek en heupe in lyn kry vir 20 sekondes.#5
Ne#Rol nek stadig in die rondte met gesig na voor.#10
